Skuldberading hulp nodig? Skuldberading hulp is moontlik deur ‘n skuldberader. Kom ons begin deur te verduidelik wat skuldberading behels voor ons die voordele van skuldberading gee. Skuldberading is ingestel deur die NCR – Nationale Krediet Reguleerder https://www.ncr.org.za/ om verbruikers te help wat te veel skuld het. Nou hoe het iemand te veel skuld? Te veel skuld is as jou uitgawes meer is as jou inkomste. Ons vind hierdie meer in die kusdorpe soos Mosselbaai, George, Knysna en selfs in die Kaap. Met inflasie wat vinniger styg as wat die salarisse in die Weskaap styg, raak verbruikers baie vinniger agter met betalings van skuld. Skuldberading word deur ‘n geregistreerde skuldberader gedoen. Die… Read More
Continue Reading